Skip to content
Ribbokkloof Lodge
Vakansie Plaas | Farm Holiday Accommodation
Ribbokkloof LodgeRibbokkloof Lodge
  • About Us
  • Accommodation
    • Menu iconCamping
    • Menu iconSelf-Catering Chalet
      • Aalwyn Chalet​
      • Blinkblaar Chalet
      • Kiepersol / Lemoendoring Chalet
      • Stinkhout Chalet
      • Tolbos Chalet
      • Wilger Chalet
  • Weddings
    • Menu iconThe Bridal Suite
    • Menu iconThe Fantasy Chapel
    • Menu iconPicture Perfect Day
    • Menu iconThe Sugarbean
    • Menu iconWedding Inspiration
  • Activities
    • Menu icon4×4
    • Menu iconBird Watching
    • Menu iconDay Visitors
    • Menu iconHiking
    • Menu iconFishing
    • Menu iconMountain Biking
    • Menu iconQuad Biking
    • Menu iconSwimming
  • Gallery
    • Accommodation
      • Aalwyn
      • Blinkblaar
      • Camping
      • Kiepersol
      • Stinkhout
      • Tolbos
      • Wilger
    • Activities
      • 4×4
      • Birding
      • Fishing
      • Hiking
      • Mountain Biking
      • Pool
      • Quad Biking
    • Weddings
      • The Bridal Suite
      • The Fantasy Chapel
      • Picture Perfect Day
      • The Ride
      • The Sugarbean
      • Wedding Inspirations
      • Catering
  • The Oven
  • Blog
  • Contact Us
Search:
  • About Us
  • Accommodation
    • Menu iconCamping
    • Menu iconSelf-Catering Chalet
      • Aalwyn Chalet​
      • Blinkblaar Chalet
      • Kiepersol / Lemoendoring Chalet
      • Stinkhout Chalet
      • Tolbos Chalet
      • Wilger Chalet
  • Weddings
    • Menu iconThe Bridal Suite
    • Menu iconThe Fantasy Chapel
    • Menu iconPicture Perfect Day
    • Menu iconThe Sugarbean
    • Menu iconWedding Inspiration
  • Activities
    • Menu icon4×4
    • Menu iconBird Watching
    • Menu iconDay Visitors
    • Menu iconHiking
    • Menu iconFishing
    • Menu iconMountain Biking
    • Menu iconQuad Biking
    • Menu iconSwimming
  • Gallery
    • Accommodation
      • Aalwyn
      • Blinkblaar
      • Camping
      • Kiepersol
      • Stinkhout
      • Tolbos
      • Wilger
    • Activities
      • 4×4
      • Birding
      • Fishing
      • Hiking
      • Mountain Biking
      • Pool
      • Quad Biking
    • Weddings
      • The Bridal Suite
      • The Fantasy Chapel
      • Picture Perfect Day
      • The Ride
      • The Sugarbean
      • Wedding Inspirations
      • Catering
  • The Oven
  • Blog
  • Contact Us

2018

You are here:
  1. Home
  2. 2018

Groen, groener, groenste.

RibbokkloofBy Riekie PretoriusDecember 12, 2018Leave a comment

Ek hou baie van mense en mense se stories. Hulle besef nie al dag dat hulle stories saadjies plant wat die grootste bome word nie. Baie toevallig (maar Amore van RSG sê nie verniet dit is TOE-VAL-LIG nie) ontmoet ek so persoon wat onbewistelik nie net sade plant nie, maar ‘n boompie water en kunsmis…

Reën & Blomme,

Activities, Ribbok Hiking trailBy Riekie PretoriusNovember 29, 2018Leave a comment

Watervalle, veldblomme ribbokke, koeitjies en kalfies Hoekom is dit so dat water mense altyd so aantrek? Telkens moet ek hoor as hier mense kom stap, is hier stroompies? Is daar watervalle of valletjies op die roete?  Na al die goeie reëns kan ek met reg sê, hier is heelwat verrassingtjies op die Ribbok roete, maar…

The Oven of is dit nou eintlik n voerkraal?

Catering, WeddingBy Riekie PretoriusNovember 28, 2018Leave a comment

Om op die Platteland te bly het verseker sy nadele, ons leefstyl het ‘n kwaliteit wat moeilik is om te verduidelik en mens moet self dit beleef om dit te kan begin verstaan Ons is natuurlik baie bevoorreg om reg deur die jaar ons eie vars produkte te he. Melk, groentes, en TUISGEBAK!! Sommige van…

Stap kamp of Straf kamp?

Activities, Ribbok Hiking trailBy Riekie PretoriusNovember 23, 2018Leave a comment

Deur die jare het Ribbokkloof  gasheer gespeel van verskeie buitelug aktiwiteite, soos Action Racing ,wat ek altyd sal onthou as gevolg van ‘n Rifrug hondjie wat heelnag gehuil het en die atlete wat reg deur die nag oor ons terrein hardloop, fietsry en navigeer om by die uitpunt te kom wat by Kiepersol was… 24…

Dis tyd om die visstokke af te stof!

Activities, FishingBy Riekie PretoriusNovember 13, 2018Leave a comment

Vrydag middag is die tyd wat daar ‘n gesels en ‘n geskarrel word in die Ribbokkloof ontvangs kantoor. Daar is altyd twee scenarios wat jy sien: In beide scenario’s het die gas op sy manier boekdele gekommunikeer, terugvoering gegee sonder dat hulle dit eers weet. Wanneer die nors moë gas die volgende oggend kom hout…

Perske tyd

Plaas lewe, RibbokkloofBy Riekie PretoriusNovember 6, 2018Leave a comment

Daar was eenmaal , nie te lank terug nie die pragtigste Jool koninging by die toe, RAU wat in een van haar verhoog antwoorde die antwoord gegee het: “Geel perskes, sappige geel perskes” en met haar hand verwys na ‘n groot geelperske wat haar hand sal vol lê. Ek kan nie onthou wat die vraag…

As ek moeg word vir die lewe in die stad….raak dan Bossies!!

Activities, Ribbok Hiking trailBy Riekie PretoriusNovember 1, 2018Leave a comment

Soms kry mens mos daai gevoel van alles irriteer en pla jou en jy is gedurig opgestress oor alles.  Dis dan wanneer jy moet bossies raak en ‘n draai by die natuur sielkundige gaan maak.  “The best shrink is nature”  Ek bring my rugsak in gereedheid, en trek my stapskoene nader. Wat is lekkerder as…

Seisoene {Schalk en Zillika}

Real weddings at Ribbokkloof, WeddingBy Riekie PretoriusOctober 18, 2018Leave a comment

Ek het al baie lank telefonies met Schalk gepraat oor boerdery en ek het vir Schalk gesien beeste aflaai en wanneer mens iemand so met beeste sien werk kry mens ‘n redelike idee wie hierdie persoon is en ek het daar langs die bulkende koeie gehoor van sy vrou wat hom wéér kansel toe sleep….…

Plaas troues

WeddingBy Riekie PretoriusOctober 13, 2018Leave a comment

Ek is absoluut in die verkeerde era getroud, ‘n era waar alles rond, hoog en formeel moes wees. Ek het so uit my vaarwater gevoel dat ek nie die kerk wou in nie. Ek het vir my pa gesê, jaag al die mense uit die kerk uit, dan sal ek ingaan. Die rok was vreemd,…

Privacy Policy

  • info@ribbokkloof.co.za
  • 082-388 3247
  • 082-388 3249
  • Ribbokkloof, Farm Uitkyk
    R555, 1050
    South Africa
NEWSLETTER SIGNUP
Facebook Twitter Instagram

© Ribbokkloof Lodge 2023 | Powered by Web Hostess

Go to Top