As ek moeg word vir die lewe in die stad….raak dan Bossies!!
Soms kry mens mos daai gevoel van alles irriteer en pla jou en jy is gedurig opgestress oor alles. Dis dan wanneer jy moet bossies raak en ‘n draai by die natuur sielkundige gaan maak. “The best shrink is nature” Ek bring my rugsak in gereedheid, en trek my stapskoene nader. Wat is lekkerder as…