Weddings held at Ribbokkloof
Vir my is dit baie maklik om te sê trek aan wat jy wil. Daar is nie druk op my nie. Daar is áltyd druk op ‘n bruid…. Sy kan eenvoudig net nie bekostig om ‘n voetjie verkeerd te sit nie. Die vraag is net, hoe gemaklik mag daardie korrekte voetjie wees? Fotograwe lewer baie…
Wanneer ek terug dink aan die 1ste paar maande van 2019 dan staan daar1 ding soos ‘n paal bo water: Die strooitjie debakel en die anti-plastiek beweging. Om dit alles te beklemtoon het ek 2 aktiviste ontmoet wat mens nogal inspireer. Liza Roux het as gaskrywer vir Ribbokkloof opgetree ‘n rukkie terug in die artikel,…
Om op die Platteland te bly het verseker sy nadele, ons leefstyl het ‘n kwaliteit wat moeilik is om te verduidelik en mens moet self dit beleef om dit te kan begin verstaan Ons is natuurlik baie bevoorreg om reg deur die jaar ons eie vars produkte te he. Melk, groentes, en TUISGEBAK!! Sommige van…
Ek het al baie lank telefonies met Schalk gepraat oor boerdery en ek het vir Schalk gesien beeste aflaai en wanneer mens iemand so met beeste sien werk kry mens ‘n redelike idee wie hierdie persoon is en ek het daar langs die bulkende koeie gehoor van sy vrou wat hom wéér kansel toe sleep….…
Ek is absoluut in die verkeerde era getroud, ‘n era waar alles rond, hoog en formeel moes wees. Ek het so uit my vaarwater gevoel dat ek nie die kerk wou in nie. Ek het vir my pa gesê, jaag al die mense uit die kerk uit, dan sal ek ingaan. Die rok was vreemd,…