Skip to content
Ribbokkloof Lodge
Vakansie Plaas | Farm Holiday Accommodation
Ribbokkloof LodgeRibbokkloof Lodge
  • About Us
  • Accommodation
    • Menu iconCamping
    • Menu iconSelf-Catering Chalet
      • Aalwyn Chalet​
      • Blinkblaar Chalet
      • Kiepersol / Lemoendoring Chalet
      • Stinkhout Chalet
      • Tolbos Chalet
      • Wilger Chalet
  • Weddings
    • Menu iconThe Bridal Suite
    • Menu iconThe Fantasy Chapel
    • Menu iconPicture Perfect Day
    • Menu iconThe Sugarbean
    • Menu iconWedding Inspiration
  • Activities
    • Menu icon4×4
    • Menu iconBird Watching
    • Menu iconDay Visitors
    • Menu iconHiking
    • Menu iconFishing
    • Menu iconMountain Biking
    • Menu iconQuad Biking
    • Menu iconSwimming
  • Gallery
    • Accommodation
      • Aalwyn
      • Blinkblaar
      • Camping
      • Kiepersol
      • Stinkhout
      • Tolbos
      • Wilger
    • Activities
      • 4×4
      • Birding
      • Fishing
      • Hiking
      • Mountain Biking
      • Pool
      • Quad Biking
    • Weddings
      • The Bridal Suite
      • The Fantasy Chapel
      • Picture Perfect Day
      • The Ride
      • The Sugarbean
      • Wedding Inspirations
      • Catering
  • The Oven
  • Blog
  • Contact Us
Search:
  • About Us
  • Accommodation
    • Menu iconCamping
    • Menu iconSelf-Catering Chalet
      • Aalwyn Chalet​
      • Blinkblaar Chalet
      • Kiepersol / Lemoendoring Chalet
      • Stinkhout Chalet
      • Tolbos Chalet
      • Wilger Chalet
  • Weddings
    • Menu iconThe Bridal Suite
    • Menu iconThe Fantasy Chapel
    • Menu iconPicture Perfect Day
    • Menu iconThe Sugarbean
    • Menu iconWedding Inspiration
  • Activities
    • Menu icon4×4
    • Menu iconBird Watching
    • Menu iconDay Visitors
    • Menu iconHiking
    • Menu iconFishing
    • Menu iconMountain Biking
    • Menu iconQuad Biking
    • Menu iconSwimming
  • Gallery
    • Accommodation
      • Aalwyn
      • Blinkblaar
      • Camping
      • Kiepersol
      • Stinkhout
      • Tolbos
      • Wilger
    • Activities
      • 4×4
      • Birding
      • Fishing
      • Hiking
      • Mountain Biking
      • Pool
      • Quad Biking
    • Weddings
      • The Bridal Suite
      • The Fantasy Chapel
      • Picture Perfect Day
      • The Ride
      • The Sugarbean
      • Wedding Inspirations
      • Catering
  • The Oven
  • Blog
  • Contact Us

November 2018

You are here:
  1. Home
  2. 2018
  3. November

Reën & Blomme,

Activities, Ribbok Hiking trailBy Riekie PretoriusNovember 29, 2018Leave a comment

Watervalle, veldblomme ribbokke, koeitjies en kalfies Hoekom is dit so dat water mense altyd so aantrek? Telkens moet ek hoor as hier mense kom stap, is hier stroompies? Is daar watervalle of valletjies op die roete?  Na al die goeie reëns kan ek met reg sê, hier is heelwat verrassingtjies op die Ribbok roete, maar…

The Oven of is dit nou eintlik n voerkraal?

Catering, WeddingBy Riekie PretoriusNovember 28, 2018Leave a comment

Om op die Platteland te bly het verseker sy nadele, ons leefstyl het ‘n kwaliteit wat moeilik is om te verduidelik en mens moet self dit beleef om dit te kan begin verstaan Ons is natuurlik baie bevoorreg om reg deur die jaar ons eie vars produkte te he. Melk, groentes, en TUISGEBAK!! Sommige van…

Stap kamp of Straf kamp?

Activities, Ribbok Hiking trailBy Riekie PretoriusNovember 23, 2018Leave a comment

Deur die jare het Ribbokkloof  gasheer gespeel van verskeie buitelug aktiwiteite, soos Action Racing ,wat ek altyd sal onthou as gevolg van ‘n Rifrug hondjie wat heelnag gehuil het en die atlete wat reg deur die nag oor ons terrein hardloop, fietsry en navigeer om by die uitpunt te kom wat by Kiepersol was… 24…

Dis tyd om die visstokke af te stof!

Activities, FishingBy Riekie PretoriusNovember 13, 2018Leave a comment

Vrydag middag is die tyd wat daar ‘n gesels en ‘n geskarrel word in die Ribbokkloof ontvangs kantoor. Daar is altyd twee scenarios wat jy sien: In beide scenario’s het die gas op sy manier boekdele gekommunikeer, terugvoering gegee sonder dat hulle dit eers weet. Wanneer die nors moë gas die volgende oggend kom hout…

Perske tyd

Plaas lewe, RibbokkloofBy Riekie PretoriusNovember 6, 2018Leave a comment

Daar was eenmaal , nie te lank terug nie die pragtigste Jool koninging by die toe, RAU wat in een van haar verhoog antwoorde die antwoord gegee het: “Geel perskes, sappige geel perskes” en met haar hand verwys na ‘n groot geelperske wat haar hand sal vol lê. Ek kan nie onthou wat die vraag…

As ek moeg word vir die lewe in die stad….raak dan Bossies!!

Activities, Ribbok Hiking trailBy Riekie PretoriusNovember 1, 2018Leave a comment

Soms kry mens mos daai gevoel van alles irriteer en pla jou en jy is gedurig opgestress oor alles.  Dis dan wanneer jy moet bossies raak en ‘n draai by die natuur sielkundige gaan maak.  “The best shrink is nature”  Ek bring my rugsak in gereedheid, en trek my stapskoene nader. Wat is lekkerder as…

Privacy Policy

  • info@ribbokkloof.co.za
  • 082-388 3247
  • 082-388 3249
  • Ribbokkloof, Farm Uitkyk
    R555, 1050
    South Africa
NEWSLETTER SIGNUP
Facebook Twitter Instagram

© Ribbokkloof Lodge 2023 | Powered by Web Hostess

Go to Top