Archives

All Posts Tagged Tag: ‘panoramic views’

DSCN8940

Reën & Blomme,

0

Watervalle, veldblomme ribbokke, koeitjies en kalfies Hoekom is dit so dat water mense altyd so aantrek? Telkens moet ek hoor as hier mense kom stap, is hier stroompies? Is daar watervalle of valletjies op die roete?  Na al die goeie reëns kan ek met reg sê, hier is heelwat verrassingtjies op die Ribbok roete, maar julle sal self moet kom […]

Read More →  
Screenshot 20181010 115400

As ek moeg word vir die lewe in die stad….raak dan Bossies!!

0

Soms kry mens mos daai gevoel van alles irriteer en pla jou en jy is gedurig opgestress oor alles.  Dis dan wanneer jy moet bossies raak en ‘n draai by die natuur sielkundige gaan maak.  “The best shrink is nature”  Ek bring my rugsak in gereedheid, en trek my stapskoene nader. Wat is lekkerder as vroegoggend in die bos. Alles […]

Read More →  
css.php /* ]]> */