Archives

All Posts Tagged Tag: ‘buitelug aktiwiteit’

DSCN8940

Reën & Blomme,

0

Watervalle, veldblomme ribbokke, koeitjies en kalfies Hoekom is dit so dat water mense altyd so aantrek? Telkens moet ek hoor as hier mense kom stap, is hier stroompies? Is daar watervalle of valletjies op die roete?  Na al die goeie reëns kan ek met reg sê, hier is heelwat verrassingtjies op die Ribbok roete, maar julle sal self moet kom […]

Read More →  
DSCN9329

Stap kamp of Straf kamp?

0

Deur die jare het Ribbokkloof  gasheer gespeel van verskeie buitelug aktiwiteite, soos Action Racing ,wat ek altyd sal onthou as gevolg van ‘n Rifrug hondjie wat heelnag gehuil het en die atlete wat reg deur die nag oor ons terrein hardloop, fietsry en navigeer om by die uitpunt te kom wat by Kiepersol was… 24 uur van fietsry, hardloop en […]

Read More →  
css.php /* ]]> */