Archives

Category Archive for: ‘Ribbokkloof’

DSC 0668

Winter mense

0

Winter maande in die Hoëveld het ‘n bekoring soos min ander dele. Gunsteling plekke kry sommer ‘n heel nuwe baadjie. Vroeg oggende lyk nie net kraakvars en helderder nie, maar dit word menigte oggende omskep in ‘n sprokies wêreld van skitter. Sonopkoms en skemer tyd sorg vir ‘n heel ander skouspel en laat mens sommer so warm in jou binneste… […]

Read More →  

Groen, groener, groenste.

3

Ek hou baie van mense en mense se stories. Hulle besef nie al dag dat hulle stories saadjies plant wat die grootste bome word nie. Baie toevallig (maar Amore van RSG sê nie verniet dit is TOE-VAL-LIG nie) ontmoet ek so persoon wat onbewistelik nie net sade plant nie, maar ‘n boompie water en kunsmis gee.   Liza Roux van […]

Read More →  
7aac7e93c20be7a2e84a3d2eda8336ca

Perske tyd

1

Daar was eenmaal , nie te lank terug nie die pragtigste Jool koninging by die toe, RAU wat in een van haar verhoog antwoorde die antwoord gegee het: “Geel perskes, sappige geel perskes” en met haar hand verwys na ‘n groot geelperske wat haar hand sal vol lê.   Ek kan nie onthou wat die vraag was nie, maar haar […]

Read More →  
css.php /* ]]> */