The Fantasy ‘n Reality Chapel venue for weddings at Ribbokkloof Lodge in Middelburg
Daar is nou nie meer omdraai kans nie… hierdie blogpost moet geskryf word en maak nie saak hoe ek ander werkies vir myself uitdink nie, skryf sal hy geskryf moet word. Bittersoet, maar opgewonde! Wat maak Ribbokkloof so anders? So spesiaal? Sedert 2000 het daar verskeie gasvryheids besighede begin in en om Ribbokkloof … sommige…
Wanneer ek terug dink aan die 1ste paar maande van 2019 dan staan daar1 ding soos ‘n paal bo water: Die strooitjie debakel en die anti-plastiek beweging. Om dit alles te beklemtoon het ek 2 aktiviste ontmoet wat mens nogal inspireer. Liza Roux het as gaskrywer vir Ribbokkloof opgetree ‘n rukkie terug in die artikel,…