Blog

DSC 0668

Winter mense

0

Winter maande in die Hoëveld het ‘n bekoring soos min ander dele. Gunsteling plekke kry sommer ‘n heel nuwe baadjie. Vroeg oggende lyk nie net kraakvars en helderder nie, maar dit word menigte oggende omskep in ‘n sprokies wêreld van skitter. Sonopkoms en skemer tyd sorg vir ‘n heel ander skouspel en laat mens sommer so warm in jou binneste… […]

Read More →  
  • Rooiskoen

    As die skoen pas….

    Give a girl the right pair of shoe, and she can conquer the world – Marilyn Monroe   Vir my is dit baie maklik om te sê trek aan wat jy wil. Daar is nie druk op my nie. Daar is áltyd druk op ‘n bruid…. Sy kan eenvoudig net nie bekostig om ‘n voetjie verkeerd te sit nie. Die […]

    Read More →  
  • WhatsApp Image 2018 10 18 At 12.00.20

    Omgewings vriendelike troue?

    Wanneer ek terug dink aan die 1ste paar maande van 2019 dan staan daar1 ding soos ‘n paal bo water: Die strooitjie debakel en die anti-plastiek beweging. Om dit alles te beklemtoon het ek 2 aktiviste ontmoet wat mens nogal inspireer. Liza Roux het as gaskrywer vir Ribbokkloof opgetree ‘n rukkie terug in die artikel, Groen, groener groenste. Die ander […]

    Read More →  
  • Groen, groener, groenste.

    Ek hou baie van mense en mense se stories. Hulle besef nie al dag dat hulle stories saadjies plant wat die grootste bome word nie. Baie toevallig (maar Amore van RSG sê nie verniet dit is TOE-VAL-LIG nie) ontmoet ek so persoon wat onbewistelik nie net sade plant nie, maar ‘n boompie water en kunsmis gee.   Liza Roux van […]

    Read More →  
  • DSCN8940

    Reën & Blomme,

    Watervalle, veldblomme ribbokke, koeitjies en kalfies Hoekom is dit so dat water mense altyd so aantrek? Telkens moet ek hoor as hier mense kom stap, is hier stroompies? Is daar watervalle of valletjies op die roete?  Na al die goeie reëns kan ek met reg sê, hier is heelwat verrassingtjies op die Ribbok roete, maar julle sal self moet kom […]

    Read More →  
  • WhatsApp Image 2018 10 18 At 12.00.34

    Seisoene {Schalk en Zillika}

    Ek het al baie lank telefonies met Schalk gepraat oor boerdery en ek het vir Schalk gesien beeste aflaai en wanneer mens iemand so met beeste sien werk kry mens ‘n redelike idee wie hierdie persoon is en ek het daar langs die bulkende koeie […]

    Read More →  
  • RBK 14 Hall 789

    Plaas troues

    Ek is absoluut in die verkeerde era getroud, ‘n era waar alles rond, hoog en formeel moes wees. Ek het so uit my vaarwater gevoel dat ek nie die kerk wou in nie. Ek het vir my pa gesê, jaag al die mense uit die […]

    Read More →  
Page 2 of 2«12
css.php /* ]]> */