Blog

IMG 20190702 WA0026

Meet some guests!

0

One of my favorite perks, working at Ribbokkloof is the people you meet. Often the wind blows people through the office door that becomes dearest friends…   Throughout the existence of Ribbokkloof, there’s a few events that I remember clearer than the rest and when I realized that a common factor in a lot of these events are Julian and […]

Read More →  
  • Die Fantasy Kapel

    Fantasy Kapel

    Daar is nou nie meer omdraai kans nie… hierdie blogpost moet geskryf word en maak nie saak hoe ek ander werkies vir myself uitdink nie, skryf sal hy geskryf moet word. Bittersoet, maar opgewonde!   Wat maak Ribbokkloof so anders? So spesiaal? Sedert 2000 het daar verskeie gasvryheids besighede begin in en om Ribbokkloof … sommige het toe gemaak, ander […]

    Read More →  
  • DSC 0668

    Winter mense

    Winter maande in die Hoëveld het ‘n bekoring soos min ander dele. Gunsteling plekke kry sommer ‘n heel nuwe baadjie. Vroeg oggende lyk nie net kraakvars en helderder nie, maar dit word menigte oggende omskep in ‘n sprokies wêreld van skitter. Sonopkoms en skemer tyd sorg vir ‘n heel ander skouspel en laat mens sommer so warm in jou binneste… […]

    Read More →  
  • Rooiskoen

    As die skoen pas….

    Give a girl the right pair of shoe, and she can conquer the world – Marilyn Monroe   Vir my is dit baie maklik om te sê trek aan wat jy wil. Daar is nie druk op my nie. Daar is áltyd druk op ‘n bruid…. Sy kan eenvoudig net nie bekostig om ‘n voetjie verkeerd te sit nie. Die […]

    Read More →  
  • WhatsApp Image 2018 10 18 At 12.00.20

    Omgewings vriendelike troue?

    Wanneer ek terug dink aan die 1ste paar maande van 2019 dan staan daar1 ding soos ‘n paal bo water: Die strooitjie debakel en die anti-plastiek beweging. Om dit alles te beklemtoon het ek 2 aktiviste ontmoet wat mens nogal inspireer. Liza Roux het as gaskrywer vir Ribbokkloof opgetree ‘n rukkie terug in die artikel, Groen, groener groenste. Die ander […]

    Read More →  
  • Groen, groener, groenste.

    Ek hou baie van mense en mense se stories. Hulle besef nie al dag dat hulle stories saadjies plant wat die grootste bome word nie. Baie toevallig (maar Amore van RSG sê nie verniet dit is TOE-VAL-LIG nie) ontmoet ek so persoon wat onbewistelik nie […]

    Read More →  
  • DSCN8940

    Reën & Blomme,

    Watervalle, veldblomme ribbokke, koeitjies en kalfies Hoekom is dit so dat water mense altyd so aantrek? Telkens moet ek hoor as hier mense kom stap, is hier stroompies? Is daar watervalle of valletjies op die roete?  Na al die goeie reëns kan ek met reg […]

    Read More →  
  • External Hardeskyf 20993 1

    The Oven of is dit nou eintlik n voerkraal?

    Om op die Platteland te bly het verseker sy nadele, ons leefstyl het ‘n kwaliteit wat moeilik is om te verduidelik en mens moet self dit beleef om dit te kan begin verstaan Ons is natuurlik baie bevoorreg om reg deur die jaar ons eie […]

    Read More →  
  • DSCN9329

    Stap kamp of Straf kamp?

    Deur die jare het Ribbokkloof  gasheer gespeel van verskeie buitelug aktiwiteite, soos Action Racing ,wat ek altyd sal onthou as gevolg van ‘n Rifrug hondjie wat heelnag gehuil het en die atlete wat reg deur die nag oor ons terrein hardloop, fietsry en navigeer om […]

    Read More →  
  • DSC 0266

    Dis tyd om die visstokke af te stof!

    Vrydag middag is die tyd wat daar ‘n gesels en ‘n geskarrel word in die Ribbokkloof ontvangs kantoor. Daar is altyd twee scenarios wat jy sien: Baie moeë motoriste wat die Gautengse verkeer én die Stoffbergpad verkeer moes trotseer, staan in die kantoor absoluut deurtrek […]

    Read More →  
Page 1 of 212»
css.php /* ]]> */