Meet some guests!
One of my favorite perks, working at Ribbokkloof is the people you meet. Often the wind blows people through the office door that becomes dearest friends… Throughout the existence of Ribbokkloof, there’s a few events that I remember clearer than the rest and when I realized that a common factor in a lot of these events are Julian and […]
Read More →Fantasy Kapel
Daar is nou nie meer omdraai kans nie… hierdie blogpost moet geskryf word en maak nie saak hoe ek ander werkies vir myself uitdink nie, skryf sal hy geskryf moet word. Bittersoet, maar opgewonde! Wat maak Ribbokkloof so anders? So spesiaal? Sedert 2000 het daar verskeie gasvryheids besighede begin in en om Ribbokkloof … sommige het toe gemaak, ander […]
Read More →Winter mense
Winter maande in die Hoëveld het ‘n bekoring soos min ander dele. Gunsteling plekke kry sommer ‘n heel nuwe baadjie. Vroeg oggende lyk nie net kraakvars en helderder nie, maar dit word menigte oggende omskep in ‘n sprokies wêreld van skitter. Sonopkoms en skemer tyd sorg vir ‘n heel ander skouspel en laat mens sommer so warm in jou binneste… […]
Read More →As die skoen pas….
Give a girl the right pair of shoe, and she can conquer the world – Marilyn Monroe Vir my is dit baie maklik om te sê trek aan wat jy wil. Daar is nie druk op my nie. Daar is áltyd druk op ‘n bruid…. Sy kan eenvoudig net nie bekostig om ‘n voetjie verkeerd te sit nie. Die […]
Read More →Omgewings vriendelike troue?
Wanneer ek terug dink aan die 1ste paar maande van 2019 dan staan daar1 ding soos ‘n paal bo water: Die strooitjie debakel en die anti-plastiek beweging. Om dit alles te beklemtoon het ek 2 aktiviste ontmoet wat mens nogal inspireer. Liza Roux het as gaskrywer vir Ribbokkloof opgetree ‘n rukkie terug in die artikel, Groen, groener groenste. Die ander […]
Read More →Reën & Blomme,
Watervalle, veldblomme ribbokke, koeitjies en kalfies Hoekom is dit so dat water mense altyd so aantrek? Telkens moet ek hoor as hier mense kom stap, is hier stroompies? Is daar watervalle of valletjies op die roete? Na al die goeie reëns kan ek met reg sê, hier is heelwat verrassingtjies op die Ribbok roete, maar julle sal self moet kom […]
Read More →The Oven of is dit nou eintlik n voerkraal?
Om op die Platteland te bly het verseker sy nadele, ons leefstyl het ‘n kwaliteit wat moeilik is om te verduidelik en mens moet self dit beleef om dit te kan begin verstaan Ons is natuurlik baie bevoorreg om reg deur die jaar ons eie vars produkte te he. Melk, groentes, en TUISGEBAK!! Sommige van die perskes waarvan julle gelees […]
Read More →Stap kamp of Straf kamp?
Deur die jare het Ribbokkloof gasheer gespeel van verskeie buitelug aktiwiteite, soos Action Racing ,wat ek altyd sal onthou as gevolg van ‘n Rifrug hondjie wat heelnag gehuil het en die atlete wat reg deur die nag oor ons terrein hardloop, fietsry en navigeer om by die uitpunt te kom wat by Kiepersol was… 24 uur van fietsry, hardloop en […]
Read More →Dis tyd om die visstokke af te stof!
Vrydag middag is die tyd wat daar ‘n gesels en ‘n geskarrel word in die Ribbokkloof ontvangs kantoor. Daar is altyd twee scenarios wat jy sien: Baie moeë motoriste wat die Gautengse verkeer én die Stoffbergpad verkeer moes trotseer, staan in die kantoor absoluut deurtrek van spanning. Werk spanning, bestuurspanning en baie kere spanning met die “navigator” in die passasiersitplek […]
Read More →